Modulekode | CMO 310 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Skeiding deur middel van ewewigtrappe. ontwerp van flitsdistillasiekolomme, absorbeerders en stropers per hand en per rekenaar. Ontwerp van membraanskeidingsisteme. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | (CTD 223), COP 311# |
Kontaktyd | 4 lesings per week, 3 tutoriale per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Chemiese Ingenieurswese |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App